Die jaar 2010 was vir die plaaslike musiekbedryf een van uiterstes. Te ­oordeel aan die kleiner aantal CD’s van nuwe kunstenaars wat verskyn het, het baie opkomende sangers eers vanjaar die ware knyp ...