News

Drie mense is dood en een is ernstig beseer in ‘n padongeluk in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. Die bestuurder het vermoedelik beheer oor die voertuig verloor en teen ‘n brug gebots.
Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met ‘n massaskietvoorval in die Kanana-informele nedersetting in Gugulethu op die Kaapse Vlakte nie. Sewe mans tussen die ouderdomme van 26 en 30 is vroeg ...
Die EFF-leier Julius Malema het die Oos-Kaapse regering gekritiseer vir die stadige reaksie om vloedslagoffers in Mthatha te help. Malema het gister die gebied besoek om eerstehands die gevolge van ...
Die Gautengse LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile sê die provinsiale regering sal more nog ‘n betaling aan die Nasionale Tesourie maak as deel van pogings om die provinsie se ...
Braai uie in ʼn bietjie olie tot glansend. Voeg al die speserye by en roerbraai vir ʼn paar minute. Voeg ʼn bietjie water by mengsel sodat speserymengsel nie aanbrand nie. Voeg nou knoffel/gemmer pasta ...
Die Vrystaatse polisie sê die 19-jarige Kamogelo Baukudi is met sy ma herenig. Baukudi is op 5 Junie in Bloemfontein ontvoer nadat hy by die skool opgelaai is. Die polisie het hom vanoggend tydens ‘n ...
Bedek die boontjies en koeksoda met warm water. Laat staan dit oornag sodat dit kan uitswel. Jy kan die water drie keer afgooi en vervang met skoon water. (Doen dit slegs as jy krag het daarvoor het.
‘n Reeksverkragter is in die hooggeregshof in Kaapstad tot ses keer lewenslange tronkstraf, en 50 jaar direkte tronkstraf gevonnis. Die verkragtings het tussen 2014 en 2019 in Delft plaasgevind. Die ...
Die Israelse weermag sê sy lugverdediging is op ‘n gereedheidsgrondslag om enige aanvalle op die land af te weer. Volgens Israel het Iran vanoggend ‘n honderd hommeltuie op Israel afgestuur, in ...
Die polisie in die Vrystaat het bevestig dat die 19-jarige Kamogelo Baukudi, wat op 5 Junie in Bloemfontein ontvoer is, vanoggend lewend in Wepener gevind is. Die Graad 11-leerling van die Martie du ...
Opruimingswerk en skadeberaming gaan in dele van die Wes-Kaap voort, na swaar reën en sterk wind die afgelope dae wat duisende inwoners geraak het. Die hulporganisasie, Gift of the Givers sê sy spanne ...
Die Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni sê die DA se teenkanting teen die begroting, hou nie verband met die voorgestelde BTW-verhoging nie. Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana ...