NA verneem word het dit omstreeks 22:00 in Lonstonweg plaasgevind, waartydens die ongeïdentifiseerde man doodgeskiet is.
DIE Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM), saam met CapeNature en vennoot-agentskappe, het bevestig dat alle brande in ...
BOODSKAPPE van vertroosting en huldeblyke het vanoggend ingestroom ná die nuus oor die dood van die voormalige Wes-Kaapse ...
DIE soektog na ’n jongman wat gistermiddag by die Hawston-hawe verdrink het, het duur vandag voort. Volgens die Nasionale ...
’N MAN (27) van Hanover in die Noord-Kaap is deur die streekshof wat gister in De Aar gesit het, tot 10 jaar tronkstraf ...
DIE Wes-Kaapse gesondheidsdepartement sê hy het die afgelope tyd ’n aansienlike toename van masels in kinders op die Kaapse ...
“DIT sal die laaste keer wees dat sy iemand ’n k*ff*er noem en mense boelie in die werkplek. Dit stop by my!” Dit is die ...
JINNE, ek het ’n paar keer sommer al aan die slaap geraak en gesnork, toe sê ek maar ek sukkel met sinus. Hy is so vaak, hy ...
’N FAMILIE van Touwsrivier soek antwoorde ná die moord op hul geliefde dogter. Eloise van Niekerk (33) se lyk is op 3 ...
MEER as 30 werknemers van Spar in Moorreesburg is die hel in nadat hulle ge-fire is omdat hulle produkte vanuit die winkel ...
Die sporte wat betrek sal word, is sokker, rugby en netbal, en elkeen van die sowat 800 deelnemers gaan kits kry. Die ...
TIEN mense is tydens ’n busongeluk vroeg vanoggend op die N8 sowat 32km buite Bloemfontein dood. ’n Verdere 19 passasiers is beseer, met ses in ’n kritieke toestand en nog twee met matige beserings, w ...