Rassie Erasmus wil hê Siphosethu Mnebelele, haker van die Junior Bokke, moet hom by die Springbokke in Dublin aansluit.
Baie Afrikaners besef nie watter geweldige skade die flirtasie met regse ekstremisme in Amerika aan hulle gedoen het nie, skryf Hans Pienaar.
Peet Viljoen moet terugkom Suid-Afrika toe sodat hy ’n helse pak slae kan kry, waarvoor die hele land dankbaar sal wees, sê die oud-Bok James Dalton.
Die 40-dae-dieetprogram van Aletté Winckler en haar sakevennoot Lechi van Rooyen is “onwetenskaplik” en kan newe-effekte meebring wat potensieel lewensgevaarlik is, waarsku die gerekende mediese kenne ...
Die skrywer word allerweë as ’n beter kortverhaalskrywer as romanskrywer geag – ’n siening wat met sy jongste roman onderskraag kan word, skryf MC Botha.
Vir Suid-Afrikaanse musiek – en Afrikaanse musiek in die besonder – is die geleenthede rakende kunsmatige intelligensie (KI) moeilik om mis te kyk, skryf Johan Fourie.
Die duurste erf in Suid-Afrika is in die mark vir R200 miljoen en die agent wat dit verkoop, het in 2016 die duurste huis tot nog toe in Suid-Afrika verkoop. Nou hoop hy vir nóg ’n rekord!
Pres. Donald Trump van die VSA het die meeste sitrus- en tropiese vrugte vrygestel van die 30%-invoertariewe wat hy op meer as 90 lande ingestel het in ’n stap wat broodnodige verligting vir veral Sui ...
Kennisgewing geskied dat die kurator se First and Final Liquidation Distribution Rekening in bogenoemde boedel sal ooplê vir inspeksie vir ‘n tydperk van veertien (14) dae, by die kantoor van die ...
JJ van der Mescht hoop hy kan nes Juarno Augustus deur skitterspel vir die Northampton Saints die aandag van Rassie Erasmus trek.
Die oudambassadeur dr. Franklin Sonn (86) is Saterdag oorlede terwyl hy een van sy gunstelingstokperdjies beoefen het – om rugby te kyk saam met sy familie.
Dis ironies dat die ANC in die Wes-Kaap in so ’n warboel verkeer juis wanneer die DA in die provinsie op sy kwesbaarste is, skryf Heindrich Wyngaard.