’N ONBEKENDE man is na bewering met klippe doodgegooi. Die voorval het vanoggend omstreeks 04:00 in Delft plaasgevind. Toe ...
DIE Suid-Afrikaanse Omgewings Beskermings Organisasie, Working on Fire (WOF) sê die verwoestende Los Angeles-veldbrande moet ...
“’N COLOURED pastor wat nie die Patriotiese Alliansie openlik support nie, hoor nie van die Here af nie.” Dit is met die ...
DIE polisie in Mpumalanga het sewe mense gearresteer wat na bewering ’n vals hofbevel by ’n myn gaan aflewer het sodat myn ...
WEEKLANGE donderstorms sal na verwagting vandag regoor die land voortduur. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) word ...
SEWE mense is dood ná ’n massaskietery Saterdag in die vroeë oggendure by ’n taverne in Pienaar in Mpumalanga. ’n Groep ...
MEER as 20 000 mense sal na verwagting vandag op die Mandelapark-stadion in Khayelitsha toesak vir die African National ...
CYRIL Ramaphosa sê die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (BELA) sal geïmplementeer word of mense daarvan hou of nie. Hy ...
DIE Limpopo-polisiekommissaris, Thembi Hadebe, het ’n onmiddellike ondersoek ingestel ná die beweerde roof, ontvoering en ...
DIE eerste vrou van die Zoeloe koning, koningin Ntokozo kaMayisela Zulu, het ’n dringende hofinterdik ingedien om haar man se ...
DIE African National Congress Youth League (ANCYL) het by die Economic Freedom Fighters (EFF) aangesluit om die uMkhonto ...
MEER as 30 000 mense het hulle huise ontruim toe ’n veldbrand deur ’n kusgebied van Los Angeles in Kalifornië uitgebreek het.