Die ouers van Ayrah Readien (10), Janice (31) en Clayton Fletcher (28), kan dit nou nog nie oor hulle hart kry dat hulle ...
TIEN mense is tydens ’n busongeluk vroeg vanoggend op die N8 sowat 32km buite Bloemfontein dood. ’n Verdere 19 passasiers is beseer, met ses in ’n kritieke toestand en nog twee met matige beserings, w ...
JINNE, ek het ’n paar keer sommer al aan die slaap geraak en gesnork, toe sê ek maar ek sukkel met sinus. Hy is so vaak, hy ...
NA verneem word het dit omstreeks 22:00 in Lonstonweg plaasgevind, waartydens die ongeïdentifiseerde man doodgeskiet is.
DIE Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM), saam met CapeNature en vennoot-agentskappe, het bevestig dat alle brande in ...
“DIT sal die laaste keer wees dat sy iemand ’n k*ff*er noem en mense boelie in die werkplek. Dit stop by my!” Dit is die ...
’N MAN (27) van Hanover in die Noord-Kaap is deur die streekshof wat gister in De Aar gesit het, tot 10 jaar tronkstraf ...
MEER as 30 werknemers van Spar in Moorreesburg is die hel in nadat hulle ge-fire is omdat hulle produkte vanuit die winkel ...
DIE polisie se Anti-Gang Unit (AGU) het vandeesweek nóg vuurwapens van die strate in Manenberg verwyder. Volgens ’n polisiewoordvoerder, kapt. FC van Wyk, is die AGU juis in Manenberg ontplooi ná skie ...
DIE soektog na ’n jongman wat gistermiddag by die Hawston-hawe verdrink het, het duur vandag voort. Volgens die Nasionale ...
BOODSKAPPE van vertroosting en huldeblyke het vanoggend ingestroom ná die nuus oor die dood van die voormalige Wes-Kaapse ...
Die sporte wat betrek sal word, is sokker, rugby en netbal, en elkeen van die sowat 800 deelnemers gaan kits kry. Die ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results