’n Bejaarde egpaar van Upington is Saterdagoggend vroeg in hul meenthuis in ’n woonkompleks wreed aangeval deur ’n onbekende man, wat daarna die huis aan die brand gesteek het.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade de ...
Die oudambassadeur dr. Franklin Sonn (86) is Saterdag oorlede terwyl hy een van sy gunstelingstokperdjies beoefen het – om rugby te kyk saam met sy familie.
Frikkie Erasmus en Rassie Erasmus maak al jare lank planne om te verseker dat die Springbok-hoofafrigter nieteenstaande verskeie uitdagings suksesvol is. Foto: Gallo Images ...
Die 40-dae-dieetprogram van Aletté Winckler en haar sakevennoot Lechi van Rooyen is “onwetenskaplik” en kan newe-effekte meebring wat potensieel lewensgevaarlik is, waarsku die gerekende mediese kenne ...
Rassie Erasmus wil hê Siphosethu Mnebelele, haker van die Junior Bokke, moet hom by die Springbokke in Dublin aansluit.
Vir Suid-Afrikaanse musiek – en Afrikaanse musiek in die besonder – is die geleenthede rakende kunsmatige intelligensie (KI) moeilik om mis te kyk, skryf Johan Fourie.
Die uitkontraktering van munisipale dienste met die munisipaliteit wat bloot as reguleerder optree, is ’n groot deel van die oplossing vir sukkelende munisipaliteite, sê Cilliers Brink, oudburgemeeste ...
Baie Afrikaners besef nie watter geweldige skade die flirtasie met regse ekstremisme in Amerika aan hulle gedoen het nie, skryf Hans Pienaar.
Dis ironies dat die ANC in die Wes-Kaap in so ’n warboel verkeer juis wanneer die DA in die provinsie op sy kwesbaarste is, skryf Heindrich Wyngaard.
Peet Viljoen moet terugkom Suid-Afrika toe sodat hy ’n helse pak slae kan kry, waarvoor die hele land dankbaar sal wees, sê die oud-Bok James Dalton.